Kudde onder die Suidersterre – H.C. Hopkins, G.V. Marais

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 328
Uitgegee: 2005
ISBN:

1 in stock

Description

Kudde onder die Suidersterre – H.C. Hopkins, G.V. Marais

In hierdie boek word die ontstaan en bestaan van die Ned. Geref. Kerk op die Roggeveld beskryf. Suidersterre is ‘n woord van die groot Sutherlander, N P van Wyk Louw, in sy O wye en droewe land.

Inderdaad sou die gemeente beskrywe kon word as “eenvoudige mense wat getrou en enkeld bitter dinge doen, en enkeld val soos korrels saad, stiI daad, klein trou, klein trouloosheid …”

‘n Gemeente — en leraars— se suksesse en mislukkings, maar tog saam, kudde van die H ere, met ‘n roeping. Daarbenewens bevat dil-woorde volle gegewens oor die streek, die veeboere en die maatskaplike lewe van destyds en vandag, die bruin gemeenskap en waarom Sutherland ‘n koue plek moet wees!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kudde onder die Suidersterre – H.C. Hopkins, G.V. Marais”