Kruispad – Deon Opperman

R65.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 247
Uitgegee: 2014 (Tafelberg)
ISBN: 9780624071426

Out of stock

SKU: G808 Categories: , Tags: , ,

Description

Kruispad – Deon Opperman

Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het.Die roman wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van ’n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status ná die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid.

Kruispad belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kruispad – Deon Opperman”