Description
Koöperasiestories op ‘n Donderdag – P. G. du Plessis
Baie lesers van die Donderdag-rubriek van P .G . du Plessis in Die Transvaler het gevra dat dié verhale in meer permanente vorm gepubliseer moet word. Aan dié versoek word hiermee voldoen — ook omdat hierdie verhale ‘n nuwe aanslag in die Afrikaanse joernalistiek (en dalk letterkunde?) verteenwoordig.