Klimtol – Etienne van Heerden

R75.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2006 (Tafelberg)
Bladsye: 342
ISBN: 9780624057796

Out of stock

Description

Klimtol – Etienne van Heerden

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as ‘n sekswerker in die Kaap beland), Elsabe en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman.

Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral die van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure.

Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal. En dan vind daar ‘n opspraakwekkende moord plaas . . .

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klimtol – Etienne van Heerden”