Keur 2 – Eleanor Baker (as Christine le Roux)

R99.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2017 (H&R)
Bladsye: 401
ISBN: 9780798174701

Out of stock

SKU: B878 Categories: , Tags: ,

Description

Keur 2 – Eleanor Baker (as Christine le Roux)

In Verborge liefde sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ‘n huwelik in naam hê, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in Liefdesvallei. Laetitia Jonker bevind haarself in ‘n onverwagse en ongemaklike situasie in Uitdraai na Ukuthula. In ‘n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ‘n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in Tot in ewigheid. Maar was dit die regte besluit?