Kaalkop 3 – Nataniël

R100.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 190
Uitgegee: 2012 (H&R)
ISBN: 9780798156868

1 in stock

SKU: GV441 Categories: , Tags: , ,

Description

Die derde bundel van Nataniël se gewilde rubrieke in Sarie. In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ‘n waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. Hy is ‘n ikoon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier bied.
Buiten 54 Kaalkop-rubrieke, sluit Kaalkop 3 ook 19 rubrieke uit Sarie Kos, vyf voorheen ongepubliseerde verhoogstories en “Swanemeer, die ware verhaal”.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaalkop 3 – Nataniël”