Juig Jongdominee! Juig! – Barend Vos

R99.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 128
Uitgegee: 2007 (Lapa)
ISBN: 9780799340976

Out of stock

SKU: BV013 Categories: , Tags: , ,

Description

Wat maak hierdie Jongdominee op ‘n kriekettoer – saam met opgewonde skoolseuns, ‘n lydsame, dog vasberade Sakkie Skool en daardie befaamde skeidsregter, Niklaas van die bank?

Dit is maar een van vele vrae wat dié predikant, nou reeds ‘n ou bekende by duisende lesers, homself kon afvra, dié nag toe Niklaas langs hom in die slaapsak wou inkruip. Maar teen daardie tyd was dit reeds te laat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Juig Jongdominee! Juig! – Barend Vos”