Jetwa die Buffelbul – P. J. Schoeman

R50.00

Condition: Goed. Gewone leesverweer, vogmerk op teksblok onder sigbaar, beinvloed nie die blaaie self nie, slegs die rande en die hoek van die agterste omslag.
Format: Sagteband
Published: 1981 (Perskor)
Pages: 188
ISBN: 0628018886

Out of stock

SKU: N610 Categories: , Tags: ,

Description

Jetwa die Buffelbul – P. J. Schoeman

Jetwa – die uitgestote ou buffelbul met die seer voorpoot.

Hy staan nou tussen Carel Pretorius en sy universiteitsopleiding. Want Carel se pa het aan hom R1000 belowe vir ‘n stel buffelhorings soos Jetwa s’n.

Wat gaan gebeur wanneeer Carel en Jetwa se paaie uiteindelik in die Zoeloelandse wildtuin kruis?