Jasper in Gevaar – C.F. Beyers-Boshoff

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 121
Uitgegee: – (J.P. van der Walt)
ISBN:

1 in stock

Description

Jasper in Gevaar – C.F. Beyers-Boshoff

Jasper is op pad na die wildtuin saam met ‘n groep kinders van Leliesvlei se hoërskool. Maar in ‘n gietende reënbui teen ‘n steil bergpas raak die bus onklaar. Jasper en sy maats besluit om die wêreld te gaan verken. Nie lank nie of hulle hoor die gedreun van ‘n vragmotor wat eindig by ‘n afgesonderde plaashuis.

Omhul deur ‘n waas van geheimsinnigheid lê die huis tussen die bosse – en Jasper en die Viermanskap besluit om ondersoek in te stel. Miskien, net miskien, moes hulle maar eerder omgedraai het…

Hierdie is die tiende en laaste boek in die Jasper-reeks.