Description
Innie Skylte Vannie Jirre – Hans du Plessis
Griekwapsalms en ander gedigte
DIE GEBED VAN JABES
(I Kronieke 4:10) jirre, stier tog nou U se wolklikheit, of Use drippelse op onse koppe yt. Gjee onse weidingse meerderder gras en hou ons tog oener U se vlerkense vas. Keer die beerlou van onse lyfte af weg en draai tog net onse lewe wee bietjie reg: lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie, ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie.