Halfpad Een Ding – Zirk van den Berg

R80.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2014 (Penguin)
ISBN: 9780143538639

1 in stock

Description

Halfpad Een Ding – Zirk van den Berg

Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando. Hy word gou verstrengel in verwarrende lojaliteite wanneer hy die boeresoldate beter leer ken en boonop verlief raak op Esther Calitz, ’n eiesinnige Boeremeisie wat sy trou bo alle ander eis.

Tussen Esther en kommandant Jacob Eksteen, sy swygsame mededinger in die liefde en ’n man met swart-en-wit beginsels, vind hy sy weg met groot moeite. Die teenstrydige eise van trou en liefde dryf hom tot onbesonnenheid. Hy gryp die kans op ’n groot waagstuk aan toe ’n Britse bataljon gemobiliseer word om die oorlog tot ’n klinkende einde te bring.