Ha Kotel (Die Muur) – Marzanne Leroux-Van der Boon

R75.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 288
Uitgegee: 2014 (Lux Verbi)
ISBN: 9780796318237

Out of stock

SKU: L485 Categories: , , Tags: ,

Description

Boek 7 in die Israel-reeks.

Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks.

Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit ’n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar ’n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan, moet weer vir ’n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ha Kotel (Die Muur) – Marzanne Leroux-Van der Boon”