Gee My ‘n Man! – Hannes Kloppers

R120.00

Toestand: Goed. Stofomslag het baie randverweer, maar is nog heel. Boek self nog goed. Klein geskenkinskrywing.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 209
Uitgegee: – (APB)
ISBN:

1 in stock

Description

Gee My ‘n Man! – Hannes Kloppers

Hierdie werk vertel die ware verhaal van ‘n woeste stuk dorsland in die Transgariep en die stryd van een man om ‘n wildtuin daarvan te maak. Hierdie man is die bekende Joep le Riche wat 36 jaar lank gestry het om die Kalahari-gemsbokpark tot stand te bring en uit te bou tot wat dit vandag is – ‘n juweel in die wildernis soos wat daar waarskynlik nêrens elders in die wêreld bestaan nie.

Ook vertel die skrywer onderhoudend van daardie bloedige maar grootliks onbekende hoofstuk in ons verlede, die oorlog tussen die Duitsers van Suidwes-Afrika en die Hottentotte onder aanvoering van Hendrik Witbooi.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gee My ‘n Man! – Hannes Kloppers”