Description
Gedoemdes in die Taiga – Konsalik
Ses mense gewikkel in ‘n verbete bestaanstryd teen die magtige Siberiese taiga. Na ‘n noodlanding moet hulle hulle weg deur derduisende vierkante kilometer onbewoonde bos terugvind.
Een van Konsalik se skaarser boeke.