Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2 – Louise Prinsloo

R55.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 277
Uitgegee: 2009 (H&R)
ISBN: 9780798150705

Out of stock

Description

Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2 – Louise Prinsloo

Lekker grillerige spookstories vir jong lesers.

Die verhale in die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories is Dwaalgees op Duiwelskantoor, Die Osiris-raaisel en Die geeste van die Amathole. Laasgenoemde is ’n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie.

Die eerste twee stories is ten volle hersien en lesers sal van nuuts af die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie, se spookavonture geniet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gedaantes en Geraamtes Omnibus 2 – Louise Prinsloo”