Gedaantes en Gedoentes – Daniël Lötter

R120.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 239
Uitgegee: 2022 (Protea)
ISBN: 9781485314233

Out of stock

Description

Gedaantes en Gedoentes – Daniël Lötter

Daniël Lötter soek geeste en gedaantes op, besoek spookhuise en vertel meer oor sieners en legendes wat Suid-Afrikaners reeds jare lank laat kopkrap.

Maak kennis met die heks van Hexrivier, die seemonsters van die ou Kaap en Antjie Somers. Jacoba Marais, Japie Roux en Marie van der Post is van die minder bekende sieners, maar natuurlik bly Johanna Brandt en Siener van en Rensburg nie agterweë nie.

Waarom spook ‘n skoorsoekerige goewerneur, ‘n koninklike kleinseun en ‘n gewetenlose moordernaar ewe vlytig as Daisy de Melker, sr. Henrietta Stockdale en lady Anne Barnard? En wat is dit met dwaalligte en spookfoto’s?