Description
Gawie Grootwoord se Groteske Gebiddery – Barend Vos
Gawie Grootwoord, tannie Perskop, oom Koosgoet, Heilige Hannie, Karel Koster, Piet Pos en Sakkie Skool, om maar net ‘n paar te noem, is steeds besig om op vindingryke wyse dié klein plattelandse gemeente aan die gons te hou, én om Jongdominee en SyGoeieVrou te laat bontstaan met al hul kaskenades!
Net soos dié sketse in briefvorm se vooganger, waarborg Gawie Grootword se groteske gebiddery om jou oë te laat traan van die lag. Die alombekende Fred Mouton se lekker-kyk illustrasies verseker weereens verhoogde leesgenot.
Reviews
There are no reviews yet.