Fritz Deelman en die Swart Eiland – Leon Rousseau

R75.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 151
Uitgegee: 2004 (H&R)
ISBN: 9780798143950

Out of stock

Description

Fritz Deelman en die Swart Eiland – Leon Rousseau

Geruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water. Stadig, soos in ’n droom, sak hulle deur die pers duisternis: dertig, sestig, negentig meter. Die donkerste onder hulle begin lewe. Op die bodem brand die verblindende skynwerpers van ’n televisiekamera. Die swart vorm van die wrak word sigbaar …

In die ingewande van die skip vind luitenant Fritz Deelman en sy Franse makker geen teken van die uraan waarna hulle soek nie. Maar wat hulle wel daar ontdek, bring die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie in rep en roer. En Fritz Deelman moet kragte meet met die geheimsinnige inwoners van die Swart Eiland.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fritz Deelman en die Swart Eiland – Leon Rousseau”