Fotogeskiedenis van Barberton 1884 – 1984

R100.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
A4 Hardeband
Bladsye: 72
Uitgegee: – (Barberton Museum)
ISBN: 0620077042

1 in stock

Description

Fotogeskiedenis van Barberton 1884 – 1984

Beknopte geskiedenis van Barberton met fokus op geskiedkundige foto’s. Saamgestel deur Barberton Museum en Hans Bornman.

Geteken deur Stadsklerk Barberton (onseker watter een)