FAK-Volksangbundel vir Suid-Afrika – Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

R200.00

Toestand: Goed. Geen stofomslag. Netjies en skoon binne, binding nog goed, bietjie verweer op hardeband maar niks buitengewoons gegewe ouderdom nie.
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 1940 Derde uitgawe (FAK)
Bladsye: 435
ISBN:

1 in stock

SKU: B168 Categories: , , Tags: ,

Description

FAK-Volksangbundel vir Suid-Afrika- Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
1940 Derde Uitgawe

VOORWOORD BY DIE DERDE DRUK

Dit sou onverstaanbaar wees, as in die uitgawe van die F.A.K.- Volksangbundel wat in 1940 verskyn, geen weerklank sou gevind word van wat in 1938 die hele volk tot in sy diepste siel geroer het nie. Dis die verklaring van die Eeufeesliedere wat opgeneem is en van ander byvoegings wat, soos ons verwag, ‘n hartlike verwelkoming sal belewe.

Die Eeufeesliedere verskyn in hierdie uitgawe heel aan die begin onder nummers 1 tot 14. Die orige groepe is belangrik uitgebrei, o.a. met ‘n groot aantal toonsettings van A. G. Visser en ander bekende digters se liedere.

Mei 1940. DIE REDAKSIE.