Eugene – Kirby van der Merwe

R120.00

Toestand: Baie goed. Inskrywing en geteken deur skrywer.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 252
Uitgegee: 2022 (H&R)
ISBN: 9780798182645

1 in stock

SKU: V629 Categories: , Tags: , ,

Description

Eugene – Kirby van der Merwe

Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60’s, 70’s en 80’s. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord.

‘n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eugene – Kirby van der Merwe”