‘n Duitser aan die Kaap 1724-1765 – Karel Schoeman

R180.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Hardeband + stofomslag
Bladsye: 515
Uitgegee: 2004 (Protea)
ISBN: 9781869190484

Out of stock

SKU: GV456 Categories: , Tags: ,

Description

Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie boek die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat in 1724 as matroos in dies van die VOC die Kaap bereik het, ‘n prekêre bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie opsigte geskik om as “tipiese” stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word.