Doodskoot – Francois Bloemhof

R68.00

Toestand: Baie Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 254
Uitgegee: 2016 (Penguin)
ISBN: 9781485903086

Out of stock

SKU: C926 Categories: , Tags: ,

Description

Doodskoot – Francois Bloemhof

Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die land platloop. Daar is iets in sy verlede wat hy maar net nie kan ontsnap van nie en vergeet nie.

Langs die pad, kry hy die sakeman Bernard Ackerman, wat met ‘n pap band staan en sukkel. hy help hom die wiel aansit, en Bernard bied hom blyplek aan, maar Paul kom gou agter die weelderige landgoed is geen veilie hawe nie – en dat daar onheil broei tussen die inwoners van die spogplaas …

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Doodskoot – Francois Bloemhof”