Sale!

Dit Proe Soos Huis – Herman Lensing

R340.00

Toestand: Nuut
Formaat:
A4 Sagteband
Bladsye: 192
Uitgegee: 2021 vierde druk (H&R)
ISBN: 9780798179911

1 in stock

Description

Dit Proe Soos Huis – Herman Lensing

In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy klits haar lekkerste resepte en hul eie stories saam soos net hý kan.

Hy neem ons op ‘n kosreis – van sy grootwordjare in Upington waar sy passie vir kos ontvlam het, tot Hartenbos se jaarlikse kampritueel (met hope padkos) en eindig rondom sy eie Kaapse kombuistafel waar hy sy ma ‘n resepkinkel of twee kon leer.

Sien ook sy nuwe boek, Huiskos.