Die Portier – Pat Stamatelos

R65.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 310
Uitgegee: 2009 (Kwela)
ISBN: 9780795702815

1 in stock

SKU: X085 Categories: , , Tags: , ,

Description

Die Portier – Pat Stamatelos

Max, ’n kinderboekskrywer, is die hoofkarakter in Pat Stamatélos se nuutste roman, Die Portier. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is.

Sy terapeut moedig hom aan om meer kontak met ander mense te maak, en dis hier waar hy ’n nuwe lewe begin: by Strübenhof Hospitaal, as portier.

Omring deur pasiënte en dikwels eksentrieke personeel van dié privaat hospitaal, begin Max besef dat die lewe nie altyd hartseer eindes hoef te hê nie. En dat hy selfs kan uitreik na mense om hom.

’n Simpatieke maar steeds humoristiese roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Portier – Pat Stamatelos”