Die Otters en die Huis op die Krans – Cor Dirks

R75.00

Toestand: Goed. Roesvlekkies aan bokant van teksblok.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 144
Uitgegee: 2010 (Protea)
ISBN: 9781869194031

Out of stock

SKU: X459 Categories: , Tags: , ,

Description

Die Otters en die Huis op die Krans – Cor Dirks

Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur … Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor?

Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter-reeks van die befaamde Cor Dirks. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Otters en die Huis op die Krans – Cor Dirks”