Die Lekkerste Lekker – Kerneels Breytenbach

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 352
Uitgegee: 2005 (H&R)
ISBN: 9780798145589

Out of stock

Description

Die Lekkerste Lekker – Kerneels Breytenbach

Die lekkerste lekker is nie net nog ‘n kookboek nie, dis ‘n ode aan alle smulpape en lekkerbekke – die mense wat weet dat eet nie net oor oorlewing gaan nie, en dat lekker kos nie net ‘n toevallige gebeurtenis is nie. Die boek is ‘n hutspot van ou familieresepte en moderne kookkuns – van Hoender-en-appelkose en Slaphakskeentjies tot Mongoolse lamsboud en Witsjokolade-en-bessie-tiramisu.

Die leser gaan mee op ‘n kulinêre ontdekkingstog en word voorgestel aan unieke karakters soos Tant Sannie Leeukuil, Sjef Zhong Hua Hao en Samajoor Dewald de Beer.

inhoud