Description
Die Leeu van Wes-Transvaal – S. Ign. Mocke
‘n Roman uit die driejarige oorlog met Generaal De La Rey in die agtergrond.
R100.00
Toestand: Redelik. Boekie se inhoud is mooi skoon en buitebande lyk nog goed. Binding voor in boek by voorwoord met kleeflint versterk.
Formaat: Klein Hardeband
Uitgegee: Geen datum (AP-Sakbiblioteek)
Bladsye: 259
ISBN: –
1 in stock
Die Leeu van Wes-Transvaal – S. Ign. Mocke
‘n Roman uit die driejarige oorlog met Generaal De La Rey in die agtergrond.