Die Lang Pad van Stoffel Mathysen – Christiaan Bakkes

R50.00

Toestand: Baie goed, een stempel. Vlekkie op teksblok.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 176
Uitgegee: 1998 (H&R)
ISBN: 9780798137805

1 in stock

Description

Die Lang Pad van Stoffel Mathysen – Christiaan Bakkes

Met hierdie boeiende dokumentere roman gebaseer op die werklikheid, toon Christiaan Bakkes dat hy ‘n baasstorieverteller is.

Dit is die aangrypende verhaal van ‘n jong man wat met soveel drif en passie leef dat hy by tye roekeloos raak en as’t ware die noodlot uittart.