Sale!

Die Laaste Afrikaanse Boek – Karel Schoeman

Original price was: R320.00.Current price is: R280.00.

Toestand: Baie goed. Ligte rakverweer onderkant van borde. Ligte roesvlekkies op bokant van teksblok. Verder skoon en netjies.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 2002 (Protea)
Bladsye: 683
ISBN: 9780798142304

Out of stock

Description

Die Laaste Afrikaanse Boek – Karel Schoeman

Uit outobiografiese aantekeninge wat Karel Schoeman begin maak het nadat hy met sy aftrede kom woon het op die dorp waar hy gebore is, en sporadiese dagboekaantekeninge uit dieselfde tyd, het ‘n uitsonderlike geskrif ontstaan wat op beeldende en omvattende wyse gestalte gee aan sy lewe, sy werk en sy tyd, en wat volgens hom na alle waarskynlikheid sy laaste boek sal wees.

laaste afrikaanse boek schoeman