Die Kinderbybel – Anne de Graaf

R95.00

Toestand: Goed. ‘n Paar name voorin. Roesvlekkies op teksblok.
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 398
Uitgegee: 1991 Eerste uitgawe (CUM)
ISBN: 9781868294411

Out of stock

Description

Die Kinderbybel – Anne de Graaf
Geillustreer deur José Pérez Montero

Ons het seker almal hierdie klassieke Kinderbybel iewers in ons grootword raakgeloop!

Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van die jong kind se lewe. Om dit vir die jong kind makliker te maak, is daar van die volgende hulpmiddels gebruik gemaak:

• Groot druk
• Kleurvolle illustrasies
• Verhale in chronologiese volgorde

Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgebonde en by elkeen word die toepaslike Skrifverwysings gegee.

kinderbybel binne

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Kinderbybel – Anne de Graaf”