Die Kappiekommando – Johanna Brandt

R180.00

Toestand: Soos nuut. Een boekwinkelplakker aan binnekant van omslag.
Formaat:
Hardeband sonder stofomslag
Bladsye: 260
Uitgegee: 1999 (Protea)
ISBN: 9780620243384

Out of stock

Description

Die Kappiekommando – Johanna Brandt

Die Boereheldin Johanna Brandt, wat bekendheid verwerf het met haar boeke Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappiekommando (1913) was ‘n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie.

Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word ‘n skuilplek vir boerespioene. Vir ‘n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp.

Na die oorlog neem sy as predikantsvrou ‘n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van ‘n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Kappiekommando – Johanna Brandt”