Die Dieper Dors – Koos Kombuis

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2006 (H&R)
Bladsye: 192
ISBN: 9780798147330

Out of stock

SKU: GV569 Categories: , Tags: , ,

Description

Die Dieper Dors deur KOOS KOMBUIS is veel meer as net ‘n bundel van sy nuutste rubrieke. Dit is ‘n collage van gedagtes, essays, en selfs poësie wat deur hom geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos ‘n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor, patos en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was . . .