Die Avonture van Pieter Francken – Jaco Fouché

R48.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 202
Uitgegee: 2005 (Tafelberg)
ISBN: 9780624042648

1 in stock

SKU: H056 Categories: , Tags: ,

Description

Pieter Francken is ‘n vaal middelklasmannetjie. Sy vrou is onaantreklik en dominerend. Boonop is hy ongelukkig by sy werk, wat hy deur inmenging van sy manipulerende swaer gekry het. Een van sy werknemers — Daniel Cupido — is reeds etlike dae afwesig. Daarom ry hy dié Vrydagmiddag die Kaapse Vlakte in. Net om seker te maak Cupido is veilig, want hy het sekerlik ‘n verantwoordelikheid teenoor die man.

Maar ‘n moord is gepleeg. Sy motor word gesteel. Die son sak en ‘n skadunag breek aan: ‘n vlaktenag waarin plig en versuim vir Francken nuwe betekenis kry.
Jaco Fouchê is skrywer van Die ryk van die rawe wat in 1997 bekroon is met die Eugene Marais-prys.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Avonture van Pieter Francken – Jaco Fouché”