Die Afloerder – Anel Heydenrych

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 278
Uitgegee: 2020 (Penguin)
ISBN: 9781485904328

Out of stock

SKU: V985 Categories: , , Tags: ,

Description

Die Afloerder – Anel Heydenrych

Iemand loer vanuit die skadu’s.

Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir ’n rustiger lewe in Colesberg om ’n misdaadroman te skryf.

Maar die platteland is allermins rustig: Daar is ’n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer. Kaptein Siegfried Scholtz – ’n man wie se skuldgevoelens hom ry – kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.

Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog ’n lewe wreed in ’n bloederige swartsak verpak?

Die afloerder is ’n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.