Deuskant die Groot Gariep – Thomas Deacon

R65.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 103
Uitgegee: 2009 (Lapa)
ISBN: 9780799344127

Out of stock

SKU: BX138 Categories: , , Tags: , ,

Description

Deuskant die Groot Gariep – Thomas Deacon

THOMAS DEACON kan ‘n storie vertel, en hy ken die mense van die Noord-Kaap en die Boesmanlandse “Nama-Afrikaans” wat ‘n ding op sy eie manier kan sê.

Heerlik aardse kontreivertellings oor mense en plekke waar bestaan maar moeilik is en die unieke mites en humor wat hulle help om te oorleef.

Verhale van lief en leed, wat die leser uiteindelik met die besef laat dat die oopgatgeid van die lewe ook weer toegerye kan word, maak nie saak hoé krom of skeef dit gaan nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Deuskant die Groot Gariep – Thomas Deacon”