Buidel – Jan Rabie

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 1989 (H&R)
Bladsye: 122
ISBN: 9780798125918

1 in stock

SKU: F535 Categories: , Tags: ,

Description

Buidel – Jan Rabie

Buidel sluit outobiografies aan by twee vroeëre werke van Jan Rabie: ‘n Haan vir Elounda oor sy en sy kunstenaarsvrou Marjorie Wallace se 21/2-jarige verblyf op Kreta, en ‘n Boek vir Onrus, ‘n liefderyke relaas van hul lewe op die kusdorpie naby Hermanus.

Buidel bevat indrukke van plekke en mense, tale en kulture, politiek en oorlewing . . . maar bo alles gee dit die leser weer insig in die mens Jan Rabie. Met sy immerjeugdige geesdrif en eie manier van sê, deel hy met jou sy gedagtes, sy vreugdes en vrese, sy liefde vir ongerepte natuur, ongekunstelde mense, onopgesmukte taal. Buidel is ‘n bundel vol dinge – om te geniet en oor te besin.