Breuk Onder Die Uile – Cor Dirks

R58.00

Toestand: Nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 188
Uitgegee: 2011 (Protea)
ISBN: 9781869194505

Out of stock

SKU: DW334 Categories: , , Tags: , ,

Description

Die Uile #3

Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: ‘n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan en net spanwerk tussen Berrie en Philip kan die knoop deurhaak.

Intussen maak die Uile ‘n geheimsinnige ontdekking en Jorsie is vasbeslote om dié raaisel op te los.