Boomkastele – Schalk Schoombie

R60.00

Toestand: Goed. Naam voorin.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 318
Uitgegee: 2015 (H&R)
ISBN: 9780798167673

1 in stock

SKU: H074-1 Categories: , Tags: , ,

Description

‘n Afgetrede navorser raak betrokke in ’n vete met die bure ná hulle twee reusagtige bome op sy erf afkap. Terwyl hy probeer wraak neem (met komiese gevolge!), kom sy joernalis-dogter op die spoor van ’n geheimsinnige graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vetruviaanse Man op stadsmure in Johannesburg aanbring.

Die verhaal speel af in die voorstede van Johannesburg en die distopiese ruimtes van Hillbrow. ’n Slim, humoristiese roman cum speurverhaal deur ’n bekroonde dramaturg.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boomkastele – Schalk Schoombie”