Description
Boererumoer – Sarel Pieterse
‘n Heerlike humorbundel met plattelandse stories uit die mond van oom Gysbert. ‘n Karooboer – deesdae dorpenaar. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat so behep was met begrafnisse. Tant Geesie was weer so suinig dat sy haar suiker in haar vallei van ‘n duisend heuwets bewaar het. En dan is daar nog die tiervanger en die dag van die mampoernagmaal. Kom lees en geniet die dorpstories, dierestories en boerestories.