Die Beste Intergalaktiese Gids tot die Ruimte Ooit deur Die Slimkoppies

R95.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Groot hardeband
Bladsye: 61
Uitgegee: 2010 (H&R)
ISBN: 9780798152631

Out of stock

Description

Die Beste Intergalaktiese Gids tot die Ruimte Ooit deur Die Slimkoppies

Waarom hou swaartekrag jou plat op die aarde? Wat gebeur as jy té na aan ‘n swart gat kom? Waar loop jy marsmannetjies raak?

Skakel die hipermotor aan en geniet hierdie ruimtejol en onwêreldse reis deur die heelal. Hou ‘n makietie op Mars, meld aan vir die ruimtevaartskool, en kyk hoe ontstaan ‘n splinternuwe ster!

Van oerknalle tot sneeuballe, van meteore tot gasreuse – kom ontdek hulle almal.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Beste Intergalaktiese Gids tot die Ruimte Ooit deur Die Slimkoppies”