Asterix in Spanje – R. Goscinny & A. Uderzo

R105.00

Toestand: Soos nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 48
Uitgegee: 2017(Protea)
ISBN: 9781485306085

1 in stock

SKU: K421 Categories: , , , Tags: ,

Description

Asterix in Spanje – R. Goscinny & A. Uderzo

Nog ‘n Asterix avontuur propvol opgefoeterde Romeine, befoeterde Galliërs en in hierdie verhaal ook Iberiërs.

Julius Ceasar hoe die laaitie van die Iberiese hoofman Grootcoq y Dores gyselaar om die Iberiërs te dwing om oor te gee. Alles gaan voor die wind vir Ceasar tot Asterix en Obelix betrokke raak …