50/50 Agter die Stories – Marike Williams

R90.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 155
Uitgegee: 1999 (H&R)
ISBN: 9780798139397

1 in stock

SKU: S139 Categories: , , Tags: , , ,

Description

50/50 Agter die Stories – Marike Williams

50/50 het in 1985 as Afrikaanse program van 26 minute lank sy beslag gekry, en was you so gewild onder die groeiende getal lojale kykers dat dit uitgebrei het tot ‘n tweetalige program van 48 minute lank. In die loop van vyftien jaar het veldverslaggewers die stories oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe van insekte tot olifante gaan haal en vertel teen die agtergrond van die werelde wat hulk deel met die mens – van dit ongerepte bos tot die betonoerwoud.

In 50/50 – Agter die stories vertel die mense wat sommige van daardie stories vervaardig het self hoe hul gunsteling-programme tot stand gekom het.